Omaruru Skool verkoop appels teen kanker

Friday 26th of May 2006
Btigitte Weidlich

Skoliere van die Omaruru Afrikaans Private Skool het die meeste appels van alle primére skole in Namibia verkoop gedurende die Bank Windhoek kanker appel verldtog, wat altesame N$ 700,000 ingeb ring het. Op die foto gee Mnr Koos Brandt, voorsitter van bank Windhoek ‘n trofee en ‘n tjek van N$5,000 aan ‘n skolier von dié skool, waar elke leerling 259 appels verkoop het. Foto: Brigitte Weidlich

back
 

Plus online by Plus Weekly
Publisher: Feddersen Publications cc.
email : info@namibiaplus.com
Tel: +264 (0)61 233635
Fax: +264 (0)61 230478
P.O.Box 21506
Windhoek
Namibia