Omaruru Reiterverein: Dresseer- en Skouspring Toernooi

Saturday 15th of July 2006
PLUS

Die 38ste amptelike gegradeerde RVO-Toernooi vind vanjaar plaas vanaf 7 tot 9 Julie in Omaruru. Vir die eerste keer sal die RVO die Namibiese Nasionale Dresseer-kompetisie aanbied, tesame met die gewone Dresseer- en Skou-springkompetisies wat jaarliks aangebied word. Ruiters vanoor die hele Namibië sal deelneem.

Hoogtepunte:

Saterdagmiddag, 8 Julir: Omaruru Miniderby vir juniors en Omaruru Derby vir volwassenes.

Sondag, 9 Julie: Musical Kür (dresseer met musiek) en Ses-Sprong-kompetisie. Saterdagaand sal daar ’n dans met orkes wees en etes aangebied word.

back
 

Plus online by Plus Weekly
Publisher: Feddersen Publications cc.
email : info@namibiaplus.com
Tel: +264 (0)61 233635
Fax: +264 (0)61 230478
P.O.Box 21506
Windhoek
Namibia