Bloedskenk-Dag

Friday 15th of June 2007
Petra Hamman
18 Junie is bloedskenkdag en in Swakopmund word belangstellendes gevra om die middag om twee-uur aan te meld om bloed te skenk.  In Swakopmund kan u skakel met Vicky Neethling by tel 0812267251  of 462594 om besonderhede. Daar word ‘n beroep gedoen op die gemeenskap om die poging te ondersteun en die geleentheid te gebruik om ons gemeenskap te dien   Bloed red lewens en laat ons deur die poging ons omgee vir mekaar  beklemtoon.

back
 

Plus online by Plus Weekly
Publisher: Feddersen Publications cc.
email : info@namibiaplus.com
Tel: +264 (0)61 233635
Fax: +264 (0)61 230478
P.O.Box 21506
Windhoek
Namibia