![]() |
![]() |
|||||||||||||||
|
Thursday 28th of June 2007 14 Junie is Wêreld Bloedskenkdag. Namibië het dit op 18 Junie gevier. Ons het ‘n groepie dames gevorm, rooi aangetrek en bloed geskenk. Kom red saam met ons lewens deur op 13 Augustus 2007 saam met ons te skenk. Skakel 064 462594/0812267251 vir ‘n vorm en verdere inligting. |
|||||||||||||||
![]() |
Plus online by Plus Weekly |
![]() |
||||||||||||||





