![]() |
![]() |
|||||||||||||||
|
Friday 12th of October 2007 Silas in Swakopmund is ‘n man met ‘n ideaal. Hy is ‘n ywerige tuinier en sou graag sy eie ondernemings aan die gang wou sit. Hy noem sy bedryf “SPEEDY GARDEN SERVICE”. back Hy is ‘n man wat graag die woestyndorp wil groen sien en hy bied dan die volgende dienste aan: Hy versorg die grasperk, bome, struike en die plante. Wanneer die huiseienaar weg is, is hy net die man om te sorg vir die tuin en potplante.Daarbenewens ken hy ook pesbeheer, skoffel en was hy vensters. Silas kan ook saad en kunsmis verskaf Vir meer inligting skakel Silas by 0813344731 |
|||||||||||||||
![]() |
Plus online by Plus Weekly |
![]() |
||||||||||||||





