![]() |
![]() |
|||||||||||||||
|
Saturday 7th of February 2004 Nuwe ampsdraers vir die stadsraad van Swakopmund is verlede week gekies. Die dames is weer eens in die leidende poste. Die vorige burgemeester Rosina Hoabes is herkies met Raadslid Miriam Valombola as die onder-burgemeester Hoabes en Valombola is ook die voorsitter en ondervoorsitter van die Raad. Die lede van die bestuurskomitee is Willem van Rooyen, Hans-Dieter Goethje, Trofimus Shikongo en Priscilla Kavita. Raadslid Daniel Kamho was nie beskikbaar nie - en is kort daarna oorlede. De raadslede sal hulle posisies inneem en behou tot die volgende plaaslike owerheidsverkiesing wat op 14 Mei vanjaar sal plaasvind. |
|||||||||||||||
![]() |
Plus online by Plus Weekly |
![]() |
||||||||||||||





