![]() |
![]() |
|||||||||||||||||||
|
Friday 12th of March 2004 Op ‘n buitengewone vergadering van die Uitvoerende Bestuur van MAG wat gehou was op 20 Februarie 2004, is onder meer die volgende besluit: 1. Dat MAG se kandidaat vir die Presidensiële Verkiesing later vanjaar, nou reeds bekend gemaak word saam met die eerste ses kandidate op die lys vir die Nasionale Vergadering. 2. Dat (i) Mnr J.W.F. (Kosie) Pretorius MAG se presidensiële kandidaat sal wees; (ii) die eerste ses kandidate sal wees: Mnr. J.W.F. (Kosie) Pretorius, mnr. Gerno Schaaf; mnr Stef Coetzee; mnr Jurie Viljoen, mnr. André Pretorius en mnr Hannes Nieuwoudt 3. Dat MAG sy standpunt herbecestig om nie-politiese inwoners- en belastingbetalers verenigings tydens plaaslike owerhede verkiesings te ondersteun; 4. Dat MAG self slegs by uitsondering aan Streeksraadsverkiesings sal deelneem omdat dit neerkom op die verdeling van stemme in "die wenner neem alles" styl van verkiesings. |
|||||||||||||||||||
![]() |
Plus online by Plus Weekly |
![]() |
||||||||||||||||||





